Doel van 'n dropper (hangdraad):
- Hou afstand tussen drade eweredig
- Nie styf wees nie - moet impak absorbeer.
Eienskappe
- UV weerstandig
- Brand nie maklik nie
- Vry van chemikalië
- Roes nie
- Word nie geverf nie
- Dreineer nie elektriese stroom nie (ideaal vir elektriese omheinings)
- Vervaardig van hoë digtheid polyethyleen (HDPE)
Eienskappe van Hoë Digtheid Polyethyleen (HDPE):
- Is rigied maar wel baie buigsaam
- Hoë weerstand teen impak
- Sterk
- Geen water absorbsie en water kleef nie daaraan vas nie (uitstekend vir elektriese omheinings )
- Kan gesweis word
- Uitstekende weerstand teen slytasie en bros-wording
- Liggewig
- "flashpoint" (smeltpunt in hitte sonder vlam) is 250°C
- 'n veldbrand se hitte direk voor die vuur is ±200°C en daarom smelt die dropper nie maklik nie (videos op www.plasticdroppers.co.za)
|